Brisbane Afrikaanse Kerk Customer ServiceJiosdev LLC

Brisbane Afrikaanse Kerk Customer Service

  1. Brisbane Afrikaanse Kerk Customer Service
  2. Brisbane Afrikaanse Kerk App Comments & Reviews (2024)
  3. Brisbane Afrikaanse Kerk iPhone Images
  4. Brisbane Afrikaanse Kerk iPad Images

Is u nuut in Brisbane? Mis jy die samesyn van jou mede Suid-Afrikaners of wil net weer met ander die Here aanbid in jou moedertaal, dan is BAK die plek vir jou.

WIE ONS IS:
BAK is ‘n lid van die Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië. Ons bedien Die Woord in Afrikaans.

Die bediening is in Afrikaans omdat daar ‘n groot behoefte by Afrikaanssprekendes bestaan om God in hulle moedertaal te aanbid en te dien. Geestelike groei vind makliker plaas waar jy in jou moedertaal die Woord bestudeer en dit uitleef. So word pastorale versorging en berading ook meer effektief ervaar as jy jou diepste emosies makliker in Afrikaans kan verwoord.

Die kerk vervul ‘n groot rol as ondersteuningsbasis vir nuwe immigrante wat in Australië aankom met die gepaardgaande aanpassingsprobleme en selfs trauma wat beleef word.

WAT ONS GLO:
Belydenis Grondslag van die Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië.

Die Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië staan binne die breë Gereformeerde tradisie en onderskryf daarom die klassieke Gereformeerde belydenisse nl. die Heidelbergse Kategismus, die Dordtse Leerreëls en die Nederlandse Geloofsbelydenis asook die Westminister “Confession”.

Ons het ook ’n “Statement of Faith” aanvaar wat in kort die kern van ons belydenis aandui en kan dit besigtig word op ons webwerf. Ons identifiseer verder ook met die kernwaardes en oortuigings van die wêreldwye Evangeliese beweging. Hierdie waardes kan op ons webwerf bestudeer word.

Brisbane Afrikaanse Kerk App Comments & Reviews

What do you think Brisbane Afrikaanse Kerk ios app? Can you share your thoughts and app experiences with other peoples?

Please wait! Facebook comments loading...

Brisbane Afrikaanse Kerk on Social Media

Free International Money Transfer 💸Enjoy high maximum transfers into more than 20 currencies while saving up to 90% over local banks! The cheap, fast way to send money abroad. Free transfer up to 500 USD!AdvertorialVersion: 1.0

Payoneer 💰Payoneer is an online payment platform that lets you transfer money from any corner of the world! A best and must have payment service for every blogger, traveler, freelancer, affiliate marketer, consultant, virtual assistant, business person, online sellers, and receivers. Earn $25 for free by joining Payoneer. Sign Up Now!AdvertorialVersion: 1.0

Brisbane Afrikaanse Kerk iPhone Images
  • Brisbane Afrikaanse Kerk iphone image 1
  • Brisbane Afrikaanse Kerk iphone image 2
  • Brisbane Afrikaanse Kerk iphone image 3
  • Brisbane Afrikaanse Kerk iphone image 4
Brisbane Afrikaanse Kerk iPad Images
  • Brisbane Afrikaanse Kerk ipad image 1
  • Brisbane Afrikaanse Kerk ipad image 2
  • Brisbane Afrikaanse Kerk ipad image 3
  • Brisbane Afrikaanse Kerk ipad image 4